|
|
|
|
Doelgeskikte benutting van die Internet vir mikro, klein en mediumgrootte organisasies.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Webwerwe vanaf R25/maand (1) Meer inligting
|
Advertensies vanaf R10/maand (2) Meer inligting
|
Gratis gidsinskrywings Meer inligting
|
|
|
|
|
|
SuproNet verskaf die volgende dienste met betrekking tot webwerwe:
Raad • Ontwerp • Ontwikkeling • Huisves • Bywerk en Instandhouding • Bemarking
Ons gebruik die Internet reeds vanaf 1995 en bestudeer dit sedert 1996 aktief.
|
Gehalte en funksie voor tegnologie
|
SuproNet se aanvanklike fokus is op die besighede en gemeenskap van Centurion aangesien:
Ons ‘n direkte belang by die gemeenskap het. • Ons glo dat ons ‘n bydrae kan lewer
tot die verdere ontwikkling en uitbouïng van die besighede en gemeenskap van Centurion. • Ons glo dat so ‘n fokus ‘n beter diens aan ons kliënte sal verseker deur gesamentlike bemarking en skepping van netwerke.
• Ons graag wil subkontrakteer na plaaslike entrepreneurs.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Verwante Webwerwe
|
|
|
|
|
|
CenturioNet
Inligting oor Centurion, sy besighede, mense en bedrywighede. Bevat ook kletsbord vir bespreking van gemeenskapsake en inligting oor gemeenskapsorganisasies en plaaslike
regering.
|
BesigheidCenturion
Inligting oor en lys van besighede in Centurion en hulle Webwerwe en ander kontakinligting. Bevat ook inligting oor hulle produkte en dienste en agtergrond oor
georganiseerde besigheid in Centurion.
|
|
|
|
|
|
|
(1) Huisves van enkelbladsy webwerf sonder domeinnaam. (2) Kantadvertensie (per maand per advertensie) op al BesigheidCenturion se inligtingsbladsye vir 24 maande in
Afrikaans en Engels.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
[Agtergrond] [Produkte en Dienste] [Diensversoek] [Terugvoer]
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Met die besoek of gebruik van hierdie Webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes. Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die
Webmeester.
|
|
|
|
© 2001, 2002, 2003 SuproNet, ‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste. Alle regte voorbehou.
|